Donations

Updates from the field

Onthou tog om so vroeg as moontlik te bespreek vir die AEB se Nasionale Konferensie, 7-11 Des 2016, Amana, Hermanus. Kontak vir Cobie Wentzel by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of (021) 853 7172

Dagse! Ons het vroeer in die jaar begin om 'n bietjie tegniese opknappingswerk te doen onder die webblad se bakwerk! Vergewe tog as als nie altyd op datum is nie! Dankie vir u geduld en gebede!

Ons waardeer en steun op die voortdurende gebede van al ons vriende! Staan asb saam met die Pelgrims in 2016! Kontak u naaste Superintendentspaar vir inligting oor kampe, uitreike en nuusbriewe!

Sommige vriende verkies om donasies veilig en elektronies oor te plaas na verskillende departemente. Daar is 'n nuwe skakel("link") regs bo op die tuisblad van a-e-b.org direk na aebfunding.co.za waardeur u dit maklik kan doen. 

Let asb daarop dat ons die GPS Koordinate vir Pennington, Mispa, Betesda, Amana, Hebron en Emmanuel aangebring het by die betrokke distrikte se kontakbesonderhede. Hoop om u by die volgende konferensie in u area te sien!

Die Wes-Kaap Superintendent Hercu Wentzel lei 'n span jongmense elke eerste Vrydag & Saterdag van elke maand in 'n straatwerk uitreik in Stellenbosch. Vir meer inligting, moontlike ondersteuning of medewerking kontak Hercu of Cobie by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 072 100 3491.