Log in
News Letters
Wes-Kaap Nuusbrief Feb/Mrt 2011 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Western Cape   
Liewe Gebedsvriende,

"en ek bid altyd in al my gebede vir julle almal met blydskap - oor julle gemeenskap aan die evangelie van die eerste dag af tot nou toe, omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat ‘n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus."(Filippense 1:4-6)
Read more... [Wes-Kaap Nuusbrief Feb/Mrt 2011]
 
Namibie Nuusbrief- Feb/Mrt 2011 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Namibia   

Liewe Vriende

“Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan ‘n vriend van die wêreld wil wees, word ‘n vyand van God.” Jakobus 4:4

Read more... [Namibie Nuusbrief- Feb/Mrt 2011]
 
Namibie Nuusbrief- Des 2010/Jan 2011 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Namibia   

Liewe Vriende

“Verlos o my siel, gaan vertel dit...” lui die woorde van die kosbare ou lied wat so maklik gesing kan word sonder ‘n ware getuienis daarvan.
Read more... [Namibie Nuusbrief- Des 2010/Jan 2011]
 
Next camp... PDF Print E-mail
Districts
Written by Taylor Ridgard   

AEB National Convention


8-12 December 2010

"Amana" Convention Centre, Hermanus, Western Cape, RSA.

Speakers: Keith Daniel & Pieter Scholtz

Contact: Hercu or Cobie Wentzel for info!

E-mail: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Tel: +27 21 853 7172 or +27 82 761 9520

Program...

Read more... [Next camp...]
 
Noord-Kaap Nuusbrief Sept-Okt 2010 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Northern Cape   
Liewe Vriende

Dit is met die blydskap van die Here in ons harte dat ons hierdie briefie aan u skrywe. Want hierdie blydskap is
ons sterkte! Hoe vind ons nie daagliks uit dat as ons swak is, dan is ons sterk!!
Read more... [Noord-Kaap Nuusbrief Sept-Okt 2010]
 
Namibie Nuusbrief- Oktober/November 2010 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Namibia   

Liewe Vriende

Ons werkspermitte is toegestaan tot 15 Oktober 2012!

Ons het 19 Okt. die brief in die pos ontvang. Prys die HERE. Dit is waarlik ‘n wonderwerk!
Read more... [Namibie Nuusbrief- Oktober/November 2010]
 
Wes-Kaap Nuusbrief Okt - Nov 2010 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Western Cape   

Liewe Gebedsvriende,

" Wees my genadig, o God...

Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde...was my, dat ek witter kan wees as sneeu.

Read more... [Wes-Kaap Nuusbrief Okt - Nov 2010]
 
Noord-Kaap Nuusbrief Jul-Aug 2010 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Northern Cape   

Liewe Vriende

Weet verseker dat ons gedurig vir baie van u by die naam bid. En as u wil hê dat ons vir ú ook moet bid, sms, bel of e-Pos net aan ons u versoek, dan doen ons dit baie graag! Soos u sal sien, bo-aan hierdie brief, het ons ‘n web-werf- http://www.di-urnalis.com/, wat u gerus kan besoek en bekend maak. Daarin sal u hierdie en ander briewe kry, asook boodskappe en Bybelstudies, gedigte en artikels wat u baie mag help. Dit is nog aan die begin-stadium, maar daar is reeds talle Afrikaanse sowel as ‘n Engelse boodskap ook op.

Read more... [Noord-Kaap Nuusbrief Jul-Aug 2010]
 
Namibie Nuusbrief Aug-Sept 2010 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Namibia   

Liewe Vriende

Ek haal graag vir Oswald Chambers aan:

“If you want to be perfect, go, sell what you have ... and come, follow Me” Matthew 19:21

“Numbers of people say, ‘I have asked God to sanctify me and He has not done it.’ Of course He has not! Do we find one word in the Bible which tells us to pray, ‘Lord, sanctify me’? What we do read is that God sanctifies what we give. An unconditional ‘give up’ is the condition of sanctification, not claiming something for ourselves. This is where unscriptural holiness teaching has played so much havoc with spiritual experience.

Read more... [Namibie Nuusbrief Aug-Sept 2010]
 
Wes-Kaap Nuusbrief Aug-Sept 2010 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Western Cape   
Liewe Gebedsvriende,

Sonder dat u ‘n woord hoef te sê, sal mense onmiskenlik agterkom dat u ‘n kind van die Here is wanneer U lewe die soet geur van die inwonende Christus versprei! Kom ons kyk na so ‘n paar van dié waarhede vanuit die Skrif:

Read more... [Wes-Kaap Nuusbrief Aug-Sept 2010]
 
<< Start < Prev 1 2 3 4 Next > End >>

Page 4 of 4