Log in
News Letters
AEB Hoofkantoor Nuusbrief Jan - Mrt 2012 PDF Print E-mail
Head Office
Written by AEB Head Office   

Liewe Gebedsvriende

Sonder GEBED kan die werk van God nie na wense funksioneer nie! ‘n BIDDELOSE BEDIENING is ‘n KRAGTELOSE en VRUGTELOSE bediening! So ‘n bediening KANNIE in die behoefte voldoen waartoe dit geroep is nie. GEBED is die SPIERE van die werk van God!

Read more... [AEB Hoofkantoor Nuusbrief Jan - Mrt 2012]
 
Natal Nuusbrief Feb 2012 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Natal   

Liewe Gebedsvriende

Vanaf Pennnington in Natal wil ons ieder en elk net groet in die wonderlike en algenoegsame Naam van onse God en Vader. Jesus Sy seun en die getroue Gees van God wat ons leer aangaande die volle waarheid van God se Woord. Ons bede  vir U vir die jaar is dat u sal groei en toeneem in Hom deur u kennis , liefde  en wandel in Sy Lig.

Read more... [Natal Nuusbrief Feb 2012]
 
Former Pilgrims Newsletter Oct-Dec 2011 PDF Print E-mail
Head Office
Written by Dr. D.A. Myburgh   

Liewe Voormalige Pelgrims

Recently I came across three precious little books which is such a challenge and a blessing to me. The one is a booklet with poems written by Mary Bazelley and Nellie Hulme. It was published by the Japan Evangelistic Band but no date of publication is given.

Read more... [Former Pilgrims Newsletter Oct-Dec 2011]
 
Noordwes Nuusbrief Jan-Maart 2012 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Noordwes   
Liewe vriende en belangstellendes

In die Bybel kry ons verskeie verhale van bootreise, Jona se verhaal wat gaan oor 'n geroepene wat weghardloop vir die Goddelike opdrag, Paulus en sy mede reisgenote wat amper vergaan in 'n groot storm op die see (Hand 27), en dan 'n paar keer is die disippels op die water vasgekeer in 'n storm (Matt 8:23-27, Joh 6:16-21), die een keer het Jesus in die skuit geslaap, die ander keer toe hy al wandelende op die see by hulle aankom:

Read more... [Noordwes Nuusbrief Jan-Maart 2012]
 
Glenvar Newsletter Oct-Dec 2011 PDF Print E-mail
Head Office
Written by Dr. D.A. Myburgh   

Liewe Vriende

Dit is andermaal ʼn wonderlike voorreg om hierdie brief aan u te rig.  Ons kyk terug oor ʼn jaar waarin ons so bewus was van die Here se teenwoordigheid hier by Glenvar.

Read more... [Glenvar Newsletter Oct-Dec 2011]
 
Wes-Kaap Nuusbrief Feb-Mrt 2012 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Western Cape   

Liewe Gebedsvriende,

"Ons sien nie ons tekens nie; daar is geen profeet meer nie, en by ons is daar niemand wat weet hoe lank nie." (Ps.74:9)

Niemand weet hoe lank nog nie! Al hoe meer Christene vra my uit rondom die wederkoms van Christus.

Read more... [Wes-Kaap Nuusbrief Feb-Mrt 2012]
 
AEB Hoofkantoor Nuusbrief Jul/Aug/Sept 2011 PDF Print E-mail
Head Office
Written by AEB Head Office   

Liewe Gebedsvriende

In 1 en 2 Korinthiërs skryf Paulus aan ‘n probleem-gemeente. Daar was nie slegs verdeeldheid, gruwelike sonde, ontkenning van Paulus se gesag, verwarring en misbruik van die gawes van die Gees nie, dit blyk ook dat die Christene in Korinthé hul rigting geestelike verloor het — wat aanleiding gegee het tot die skryf van die ‘alombekende’ en ‘geliefde’ 1 Korinthiërs 13.

Read more... [AEB Hoofkantoor Nuusbrief Jul/Aug/Sept 2011]
 
Vrystaat Nuusbrief Jan-Mrt 2012 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Vrystaat   

Liewe vriende

Lukas 10: 38-42:  “En op hulle reis het Hy in ‘n sekere dorp gekom, en ‘n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang. En sy het ‘n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister.  Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak.

Read more... [Vrystaat Nuusbrief Jan-Mrt 2012]
 
Former Pilgrims Newsletter August 2011 PDF Print E-mail
Head Office
Written by Dr. D.A. Myburgh   

Liewe Voormalige Pelgrims,

It is such a joy to send this letter to you trusting the Lord to make it a blessing.

SIMPATIE: ’n Week nadat Hannes de Beer oorlede is, is Gwen, sy vrou, ook na haar ewigte tuiste. Ons sal die gees van oorwinning wat sy by Hannes se begrafnis openbaar het lank onthou, “but believe she is happy to be in the land of many mansions.”

Read more... [Former Pilgrims Newsletter August 2011]
 
Namibie Nuusbrief Jan-Mrt 2012 PDF Print E-mail
Districts
Written by AEB Namibia   

Liewe vriende

Ps 96:1 “SING tot eer van die HERE ‘n nuwe lied; sing voor die HERE, o ganse aarde!” Daar is 119 verwysings in die Woord na die woordjie ‘sing’. Ek lees die ander dag in ‘n boek die volgende: “People don't sing so much these days. Those who sing do so mostly as members of a choir.”

Read more... [Namibie Nuusbrief Jan-Mrt 2012]
 
<< Start < Prev 1 2 3 4 Next > End >>

Page 1 of 4