Log in
Isaiah 44:3
 

Confession of Faith

Our Statement of believe is there to explain to you our understanding of God’s word in a very summarized way. Read more...

Wie is ons?

Die Afrika Evangeliese Bond(AEB) is in 1924 deur drie Ierse susters gestig, (Helena, May en Emma Garrat), wat uit ‘n sending agtergrond na Suid-Afrika gekom het weens gesondheids redes. Hulle het aanvanklik besef dat daar ‘n groot geestelike nood onder veral die polisie is, en ook onder die werkersklas gemeenskap in die Suid-Wes Kaap (Werkers by myne en padkampe wat oorgeslaan is deur geestelike werkers). Lees meer...